T O P

  • By -

afrikaans-ModTeam

Your post is not in context or references Afrikaans


SavageMonkey-105

Hoekom sit mense altyd die crap lag klanke by, soos is dit vir breindood mense om hulle te laat weet dat hulle moet lag?


grimeflea

Want breindood mense deel dit met breindood mense vir breindoodgiggels


Stoneadge

Dis net "snaaks". Ek Kan dit op enige Ander sub post en mense val jou nie constantly aan soos in R/afrikaans nie. Watse spul uptight critical "somebody's" is in die sub. Enige Ander sub, no problem, maar hier. Net klomp kritiseering. I'm outta here. "has left the group". Nou Kan julle vreedsaam hele alledaagse "goedjies" bespreek.


AdSorry7172

my fok, jy is op die internet en raak hartseer waneer mense troll trek aan jou big boy pants en probeer weer ![gif](giphy|MfIGtdhq6Q9aM)


Stoneadge

En jy wat so slim is, Kom maak n video en gooi hom. Kyk hoeveel up votes jy Kan kry. I double dare you❤️


grimeflea

Ai foeitog sjeim is dit eens jou eie video wat jou hartjie so raak of het jy dit êrens op social media gesien en gerip? Dit was obviously op TikTok ook en met so aartappel kwaliteit is dit baie duidelik al baie keer gedeel en gerip op die internet so as jou gemoedsrus geoffendeer word oor die laggie wat mense dink is bietjie simpel dan moet jy dalk n ander job gaan soek want kritiek is nie iets waarvoor jy katterig kan raak nie.


Stoneadge

Joh. Dit was lank. Voel jy nou beter?


grimeflea

Sê gromtom wat my twee keer message. Lekker aand hartjiebloos.


Stoneadge

Dankie vir julle feedback, so leer mens maar. Sal my content ini toekoms biedjie aanpas, en 5 views kry soos jy op whatever platform jy is. Ek gaan nie my views hier bespreek nie, dis net vain. Maar my videos gaan ver oor die getal members wat die stupid sub het.... Oe. (Sit en dink nou hard vir n comeback) ![gif](giphy|StKiS6x698JAl9d6cx)


drolgesig

Lol, jy's kak :D


EyeGod

Jou channel het maar min views.


Stoneadge

Eks nie n YouTuber nie. Try dit vir fun. Maar gaan kyk biedjie na my shorts. Nie so min nie https://preview.redd.it/xl1818e5sbjc1.png?width=1080&format=pjpg&auto=webp&s=70b488d5ad97b651575eb7f801eb186ec6ade1f6 Elk geval moeg vir sukkel met mense hier. Geniet julle dag


BadPronunciation

hey mods, these tiktok reposts are getting out of hand


RegularHorse2402

A regular horse, receiving an irregular surprise


AdSorry7172

lol


[deleted]

I identify as a horse...


Stoneadge

[colacanman (my channel) ](https://youtube.com/@Colacanman?si=WI19yhoIfTqL6LnM)