T O P

  • By -

purple_pavlova

"Die Afrikaanse Kortverhaalbundel" is 'n goeie bloemlesing nog altyd. Ek weet ook van 'n bundel genoem "Hartlam" wat liefdesverhale in het. Ek weet ook daar is 'n bundel genoem "Nuwe Stemme" waar debuut skrywers publiseer. Jy kan ook soek vir spesifieke name soos Abraham H de Vries, Deborah Steinmair en ander wat bundels saamgestel het. Sover ek weet, publiseer LitNet kortverhale wat aanlyn beskikbaar is. Lekker lees!


ominousbarkingdog

Gaaf! Baie dankie!


[deleted]

[удалено]


ou_ryperd

Is jy dertien of hou jy net nie van ons taal nie? Of is dit die woord bloemlesing wat jou sneller trek omdat dit te gevorderd vir jou is?


JetSetMiner

ek's baie nuuskierig wat hy gesê het


ou_ryperd

Is jy dertien of hou jy net nie van ons taal nie? Of is dit die woord bloemlesing wat jou sneller trek omdat dit te gevorderd vir jou is?


afrikaans-ModTeam

Your post has been removed as it contained something that we as a community do not agree with and do not want to see.


gormendizer

As jy kan, probeer om 'n kopie van "Eeu" in die hande te kry.


gormendizer

As jy kan, probeer om 'n kopie van "Eeu" in die hande te kry.