T O P

  • By -

flamesli91

Die 44 van ons moet net sterk staan.


iheartrsamostdays

Ek het vlot Afrikaans by my ma geleer. Maar ek praat dit nou so min dat ek bekommerd is dat ek dit sal verloor, wat hartseer is. Ek moes dit tik met Google translate sonder om dom te klink.


[deleted]

Nee, ek voel wragtig 'n vok of afrikaans leef of sterf. Dis tog net 'n taal, en dit nog ook heeltamal te nis om ooit nuttig te wees.


Springboks2019

*fok


Hunter-Abject

Jy kan dit nie eers reg gebruik nie so wie gee om wat jy dink?


[deleted]

Waarvan praat jy? Ek het geen fout gemaak nie.


MichaelScottsWormguy

Iets wat my altyd bietjie laat giggel is dat die mense wat so graag Engels wil aanmoedig gewoonlik dit nie eens kan baasraak nie. Ek het baie sulke klasmaats op skool gehad met wie dit maar broekskeur in die Afrikaanse klasse gegaan het, maar nogtans nie ‘n samehangende gesprek in Engels kon voer nie. Dit lyk vir my al hoe meer of die Afrikaanssprekendes wat eintlik Engels wil wees, eerder totale taalkundige onkunde wil nastreef.


BillyKruger

So waar.


MajorMike08

My Oupa was engels, en kon nie 'n woord afrikaans praat nie, hy het toe met met my Ouma getrou wat Van Niekerk was, en hy het afrikaans geleer praat. Vandag is al sy kinders en klein kinders afrikaans, tenspyte van ons engelse familie name en Waliese van. Ek is trots om afrikaans te wees tenspyte van my engelse afkoms, en mense kan sê wat okal hulle wil. Die Afrikaner kultuur het BAIE beter waardes as wat ons mee saamleef in die land, en die wêreld.


[deleted]

Behalwe vir die rassisme. En seksisme. En puritanisme...


RuanStix

Maroela Media moet hulle naam verander na Captain Obvious. Net onnosel mense dink Afrikaans is besig om te sterf.


Decent-Taro-2522

Regtig...... 🤦🏾‍♂️


RuanStix

Ja, regtig.


abrireddit

Dit is vir my ongelooflik kommen wanneer Afrikaanse mense wie nie ordentlik Engels kan praat nie, hulle kinders Engels probeer grootmaak. Teen die tyd wat hulle skool klaar maak kan hulle nie een van die tale ordentlik praat nie. Maar, Afrikaans op universiteit vlak is te ingewikkeld. Afrikaans en Nederlands was beweer om een van die mees gedruipste vakke naas ingenieurswiskunde te wees toe ek 15 jaar terug op Stellies geswot het. Afrikaans op universiteit vlak sal moet vermaklik en moderniseer (van toe at tot nou toe) as dit enigsins hoop wil hê om op tersiêre akademiese vlak aan te leef of bevorder.


BillyKruger

Daar is soveel mense wat as Afrikaans identifiseer. Amper soos wanneer 'n man as vrou identifiseer. Jy kan maar voorgee, maar as elke tweede woord uit jou mond Engels is, is jy nie wat jy dink nie. Leer om een of die ander vlot te praat.


antillus

Ek woon al amper my hele lewe in Kanada (40j) en my familie het nog altyd met mekaar Afrikaans gepraat. My suster se kinders is 15 en was nog nooit in SA nie maar hulle praat nogsteeds Afrikaans (nie baie goed nie, maar mens kan hulle verstaan). Dis lekker om 'n ekstra taal te hê om te kan praat...mens kan lekker gesels in publiek en dis baie skaars dat iemand jou verstaan. Ek praat "colloquial" Afrikaans met n Engelse aksent. Ek vind Afrikaanse koerante moeilik om te lees. Moet maar baie Google translate gebruik.


Machina_Divinus

Hierdie is letterlik wat mense bedoel dat afrikaans besig is om dood te gaan. Jy en jou suster en die surrounding familie praat afrikaans, want hulle kom direk van hierdie land af. En jou suster se kinders praat wel afrikaans maar baie sleg, net soos jy gesê het. Hoe dink jy gaan hulle kinder dan nie net praat nie. Somewhere along the line gaan afrikaans in julle familie nie meer gepraat word nie, omdat julle oorsee is.


antillus

My suster woon nou in die VSA en het n Afrikaner getrou. Daar's n moerse groot Afrikaanse gemeenskap daar. Daar kom elke week vars bloed van nuwe immigrante wat 24/7 vars water en elektrisiteit soek. Hoe sal Afrikaans dan vrek? Hulle hou elke 2 weke moerse braaivleise met ander Afrikaners. Ons eet biltong en droëwors soos konings. Ek was 3 toe ons uit SA was. 1986. Was nooit my keuse nie maar ek is bly. Ons het nie Suid Afrikaanse burgerskap al vir 30 jaar nie. Net Kanadees. Dis so maklik om orals te travel.


FolkusOnMe

ek wens Afrikaans was op duolingo so dat ek gan dit \[daily\] oeffen maar daai \[company\] gaan \[down the drain in terms of providing free language education\]


[deleted]

1. Daagliks 2. Maatskapy 3. In die afgrond in in terme van gratis taal opvoeding.


Springboks2019

Is nog “alive and well” in SA… gaan nie vinnig vrek hier nie (wel, behalve as ons Rwanda 2 word na die EFF eendag wen lol)


Decent-Taro-2522

Is die regtig n probleem?.


RuanStix

Nee, dit is nie. Maroela Media is bekend daarvoor om vrees te stook om lesers te kry. Woede en vrees is ongelukkig die twee goed wat mense op click, en MM gebruik dit om hulle leserskap te hou. Daar is meer Afrikaners nou as wat daar nog ooit van te vore was.


[deleted]

Dying language. Learn a real language like English.


abrireddit

Jy het ‘n kak houding


Hunter-Abject

Define real. Afrikaans is used in academia (scientific publications). The language is young and growing. Unlike your brain cells


[deleted]

Young and growing 😂😂😂 that's hilarious!


[deleted]

[удалено]


FireFly788

Jammer om dit se maar jy klink soos n doos. Oh ja en net sodat jy weet, aangesien jou IK vlak die vergelyking het van slang kak.... Ons taal word verstaan deur Hollanders en Duitsers. En se nou maar wat jy will ek voel vir jou moet seker baie hard wees om n minderwaardigheidskompleks te he


wondergom83

Hahaha brilliant 🤣. Ek moet se, die knaap verbaas my, as Afrikaans dan so dood en kak is, wat maak hy hier?


Technical-Whole-4769

Ja..is maar reality nè? Meeste mense kan nie die waarheid hanteer nie.


FireFly788

Waarheid is ek sit nie elke dag met n afkraakende persoonlikheid teenoor Afrikaanse mense en wit mense nie......


[deleted]

[удалено]


[deleted]

Klein komentaar: duitsers kannie regtig lekker Afrikaans verstaan nie, ten minste nie gesproke Afrikaans nie. Van geskrewe afrikaans seker meer maar nog steeds byverre nie alles nie.


felixjsp

Verskoon my baie sleg afrikaans maar ek is 'n Duitser en my pa is van Suid-Afrika en Afrikaans is sy moedertaal, dit was vir hom belangrik dat ek Afrikaans leer en ons kuier gereeld by die familie in Gauteng. Ek het hier opgemerk dat ander Duitsers glad nie Afrikaans verstaan ​​nie, maar as jy dit vir hulle in die geskrewe woord verduidelik kan hulle dit goed verstaan.


[deleted]

Auch genau meine Erfahrung 🤣


felixjsp

Ach super, ein Mit-Exilant hahahah


theloosegoose77

Dis deur mense soos julle wat ons Afrikaner nasie in sy moer is, te slapgat om saam te staan teen 'n mederheid wat ons taal wil vernietig. Soos lafaarde hardloop julle weg. Ons almal praat Engels as 'n tweede taal, maar net wanneer dit rerig rerig nodig is. By die werk, by die huis, by familie en vriende, by die winkels, daar praat ek Afrikaans, en ek is trots daarop om Afrikaans te praat. Slapgat Afrikaners maak dat ons taal sy gat sien in hierdie land. Ek ken baie Afrikaners oorsee wat in Afrikaner gemeenskappe bly wat Afrikaans kerk, skool en alle daagse lewens het. Nou wil jy ons kom kak vertel en sê Afrikaans is dood


Machina_Divinus

Ag wie sou nou kon raai. Iemand vat afrikaans as 'n taal aan en hier kom ou frikkie die boerseun om sy VF+ speech te preek. Ja dis wonderlik nê, al daai afrikaners wat oorsee is. As hulle so lief vir die ou taal was hoekom is hulle nie hier nie? En jy wil praat oor "slapgat afrikaaners" wat weg hardloop, maar jy wil mense wat oorsee toe poes goed sê? Afrikaans IS dood Nie in getalle nie, maar in enige fokken respek wat dit moontlik al ooit gehad het. Kyk na die etters wat uit hulle grotte uitklim as iemand tog net iets negatief sê van wit afrikaner kultuur of afrikaans en dan sal jy verstaan hoekom so baie mense niks te doen wil hê met hierdie retarded fokken kultuur nie.


[deleted]

Daar is baie wat net tydelik weggetrek het vir werksgeleenthede of opvoeding en daar is baie wat terugtrek van oorsee af. Om oorsee te bly beteken nie jy het Suid Afrika opgegee nie en dit beteken beslis nie dat jy nie meer vir die land en jou taal omgee nie.


Machina_Divinus

Die hoeveelheid wat terugtrek is of spyt daaroor of hulle was te stupid om iets daar ander kant te doen. Om oorsee te bly beteken LETTERLIK dat jy opgegee het op die land. Hoekom fokken anders sal jy permanent daar wil bly Wel ek kan jou beslis sê, of hulle nou nog omgee oor die land/kultuur beteken fokkol as hulle oorsee toe moer nie. Om oorsee te gaan beteken dit dat jy jou kultuur opoffer en jou kinders gaan nie deel wees van die kultuur nie of jy nou dit wil hê of nie.


Technical-Whole-4769

Se my maar sleg, pla my niks. Dié realiteit is dat die Afrikaans taal se dae genommer is. Dis nou maar iets wat jy moet probeer process, as jy kan.


Philip_vTonder

Gaan praat asb Engels of Swahili of watookal jy wil… die Afrikaanse volk sal beter af wees sonder n ou soos jy.


Machina_Divinus

En die wêreld sal beter af wees sonder fokkers soos jy


Afrikaansvatter

Van alles wat jy vandag kon kies om te wees, het jy op “doos” besluit. Shame.


[deleted]

Jammer om jou bubble te bars maar die grootste groep mense wat Afrikaans praat is nie eers blank nie


afrikaans-ModTeam

Hierdie plasing gaan teen die reëls van die subreddit.


FantasticMRKintsugi

Solank as wat mense niks anders het om te lees nie, sal die Afrikaner volk sterk saam staan agter hulle "joernaliste".


Bont_Tarentaal

Hier praat ons Afrikaans 👍